This is one of the most fun and also the most time-consuming services we offer.
Category: Latest Videos
Map Animation
Some of the videos you see here are not videos that were made for clients but rather to show you what is possible with video and animation.
Endeo Familie Kerk
Dis nou net hier waar ek wil wees elke Sondag oggend!
Wat Glo ons?
Dat God die Skepper en Onderhouer van alles is. In God het alle dinge hul oorsprong, bestaan en toekoms.
Gen 1:1
Jesus Christus is ons Verlosser en Heer. Hy is die Opstanding en die Lewe en is die enigste weg na God en die versoening van sondes.
Joh 11:25-26
Die Heilige Gees is vir ons gestuur as Helper wat ons toerus met krag en gawes om getuies te wees oral waar ons gaan.
Hand 1:8
Ons glo in die Bybel en dat dit deur God geïnspireer is en ons help om in oorwinning te leef op aarde.
Ps 119:105
Ons glo in die doop van die gelowiges deur onderdompeling. Dit is ‘n stap van
gehoorsaamheid en getuienis van die nuwe lewe wat Christus ons gee.
Kol 2:12
